You are on page 1of 2

Dagbeplanning – Graad R

Kwartaal 4
Week 8: 27 Nov – 1 Des Tema: Skoolgereedheid

Maandag Dinsdag Woensdg Donderdag Vrydag


Emosionele en Emosionele en Emosionele en Emosionele en Emosionele en
sosiale ontwikkeling sosiale ontwikkeling sosiale ontwikkeling sosiale ontwikkeling sosiale ontwikkeling

Teken myself Dominansie: Visuele en ouditiewe Visuele sluiting Skeppend:


Handdominansie diskriminasie Geheue My skool
Voetdominansie
Oogdominansie

Fyn motoriese Lateraliteit Sintese en analise Persepsies Bak en brou:


ontwikkeling Middellynkruising Mannetjies maak
Posisie in die ruimte

Vryspel:
Maandag: Dinsdag: Woensdag: Donderdag: Vrydag:
Legkaarte Klei Busy buttons Klei Legkaarte

Buitespel: Buitespel: Buitespel: Buitespel: Buitspel:


Wielspeelgoed Balle Sand Klimapparaat Balle

Skoolhoof: _________________

You might also like