You are on page 1of 9

Leestekens en

Skryftekens
Wat is die verskil tussen die termyne?
Die verskil
• Leestekens- Gee vir die leser leiding oor hoe die sin gelees word. Dit
help gewoonlik met die betekenis en vloei van ‘n sin.
• Skryftekens- hou verband met spelreëls en die betekenis en uitspraak
van woorde. Korrekte skryftekens is noodsaaklik vir korrekte spelling.
Bespreeking van paar leestekens en
hulle gebruik.
. Punt - Aan die einde van ‘n sin
-By sommige afkortings – m.a.w. (met ander
woorde)
-Waar hakkies in ‘n sin voorkom (......).
- Saam met aanhalingstekens - Die man sê: “So ‘n
man soos jy kan ons goed gebruik.”
, komma - As paar goed opgenoem – ons koop melk, brood, suiker en tee.
Voor sekere voegwoorde soos “maar , “want”en “dog”
Tussen twee werkwoorde – As ek eet, praat ek niks.

: duppelpunt - By direkte rede – Sy sê: “Kom”


Staan voor opsommings- Wilde diere soos: koedoes, rooibokke en
bosbokke .
wanneer ‘n verdere verduideling volg- Ek voel swak: my bene pyn.
; kommapunt - - Voor sekere voegwoorde in groep
2- ;dus ;daarna
- Tussen twee sinne in die plek van ‘n voegwoord- Jy moet
hard leer; die toets gaan maklik wees nie.

? Vraagteken - Aan die einde van ‘n vraag- Hoe gaan dit?

!uitroepteken - Aan die einde van ‘n uitroep.- Eina!


( ) hakies - Om ingelaste of bygevoegde inligting
duidelik te onderskei van die res. Hulle het die
daaropvolgende dag (Dinsdag) hier aangekom.

“...”aanhalingsteken - Word deurgaans bo


aangebring – Die agent vra: “Het u al van ons nuwe
polis gehoor?”
Aanhalings binne ‘n ander aanhalings gebruik jy
enkel aanhalingsteken - Piet sê: “Julle moet
‘Pretoria’ met ‘n hoofletters skryf.”
...ellips/weglaatteken -Om aan te dui
dat iets voortgaan. –Hulle het gelag en
gelag...

*asterisk- Om ‘n veduideliking van iets te


gee. Sam Nujoma* (*Namibië Oud-
President)
NB: Notas oor anders voorbeelde sal ek e-
pos deur die klas rep. Dankie
Oefeninge

• Oefening 1
• Skryf die sinne oor en voeg die ontbrekende hoofletters en
leestekens in.
• a) nee ek weet nie waar karel die huisgenoot gesit het
• b) in die etosha wildtuin tref ons die volgende diere aan
rooibokke elande koedoes springbokke en olifante
• c) mnr njoze sê dat ons hard moet werk want ons moet almal
vanjaar slaag.
Oefening 2
Vul die dubbelpunt, uitroepteken,
aanhalingstekens en komma in waar nodig.
a)Die kind vra Sal die vluigtuig betyds op
die Hosea Kutako lughawe land?
b) Hiert roep Karel toe hy die slang sien.
c) Wanneer ek weer kom sê Willie saal ek
biltong saambring.

You might also like