You are on page 1of 2

Brakkie

1. 2. 3. 4. 5. Oubaas? ek is maar uurtjie in jou lewe, skadu`tjie wat by jou bewe net ou lekkie is my strewe; h Oubaas?

6. Oubaas? 7. Sal jy nie eens wie weet waar swerf jy rond! 8. dink aan ou nat soentjie wollemond; 9. lankal dood ou hond, 10. h Oubaas? S.J. Pretorius

Vrae: Brakkie : S.J Pretorius 1. Wie is die verteller van Brakkie? 2. Die gedig bestaan uit twee Retoriese vrae. S wat Retoriese vraag is, en s waarom die verteller van hierdie vrae gebruik maak. 3. Verklaar die betekenis van rel twee 4. In strofe twee kry ons Sinstoevoeging. (Parentese). Hoe word dit aangedui? 5. Dink jy die hond is regtig al dood? Verduidelik? 6. Daar word opvallend baie verkleiningswoorde in die gedig gebruik. Wat is die funksie hiervan? 7. Net soos in die vorige gedig, kan die woord ou om twee redes gebruik word. Verduidelik.

You might also like