You are on page 1of 8

Weeklikse beplanning vir Wiskunde. Week: 30-31 Theme: The Natural Environment.

Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.


Datum: 2-13 October 2017

Mat Weekly Learning Objectives: Competencies:


hs
 NCD:  NCD:
- Tel: Leerders tel met en sonder die
- Tel: Tel konkrete voorwerpe tot by 50 en in 2’s tot by 50, 3’s tot
gebruik van konkrete voorwerpe en
by 30, 4’s tot by 40 , 5’s en 10’s tot by 100.
verstaan hoe nodig en gerieflik dit is in
die alledaagse lewe is om te tel.  Vermenigvuldiging: * Demostreer dat vermenigvuldiging die
 Vermenigvuldiging: Leerders verstaan herhaalde optel is van 1e ( 1x1 en 10x1)
basiese wiskundige begrippe om Begin met die herroep en toepas van die 2x,3x,4x,5x en 12x.
vermenigvuldiging en numeriese notasie
te bemeester.
 Computation:  Computation:
- Aftrek: Leerders verstaan basiese - Aftrek: trek dekadegetalle af tot by 100, bv. 60 – 50.
wiskundige begrippe om aftrek en Trek ’n enkelsyferaf van ’n tweesyfergetal.
numeriese notasie te bemeester.
 Problem solving: Leerders los  Problem Solving: Interpreteer en los storieprobleme op oor
alledaagse gebeurtenisse binne n omvang van 1 tot 50.
storieprobleme in alledaagse situasies op
deur optel, aftrek, groepering of deel en
enige logiese strategieë te gebruik.

- Measurement:  Measurement:
Oppervlakte: Leerders verstaan die begrip van Oppervlakte: Sien die verband raak tussen oppervlakte en die ingeslote
oppervlakte en die toepassing daarvan in die oppervlakte binne ‘n grens deur vorms informeel te meet met nie-
alledaagse lewe. Ondek geleenthede vir standaard eenhede. Bv. gee die aantal bottelproppe wat in ‘n bepaalde
beredening, interpretasie en toepassing van mate vorm pas. Vergelyk oppervlakte van verskillende vorms informeel met
ontdek ‘n logiese sin vir vergelyking. Ontwikkel nie-standaard eenhede, bv. handafdrukke, voetspore, stukkende sny
die begrip en alledaagse toepassing van die meet papiere.
van voorwerpe.
Geld: Demonstreer die koop en verkoop van artikels tot op N$20 met
Geld: Leerders verstaan hoe om die Namibiese speelgeld, tel die geld en die kleingeld reg uit. Werk kleingeld in munte
geldeenheid te gebruik. uit tot by N$10.

Geometry: Leeders identifiseer, noem en Geometry: Identifiseer en benoem 2D vorms: vierkant, sirkel, reghoek,
ondersoek die eienskappe van twee- gelyksydige driehoek en ovaal.
demensionele (2D) vorms en drie-dimensionele  Sorteer en klassifiseer ‘n verskeidenheid vorms (vierkante,
(3D) figure. sirkels, driehoeke,vierhoeke, vyfhoeke, seshoeke,aghoeke)
volgens meetkundige eienskappe: aantal sye, aantal hoekpunte.
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag

Fokus: NCD Fokus:Measurement Fokus: Computation Fokus: Problem Solving Fokus: Geometry.
(Oppervlakte en (Aftrek) (+ / -).
Inleiding: Tel van 1-100. Geld) Inleiding: Sing ‘n Inleiding: Hersien die Inleiding: Sing ‘n
Inleiding: Tel van liedjie: Five little maaltafels. liedjie: Five little
200-300. monkeys. Doen groepering in monkeys.
groepe van 2 en 5.
Inhoud: Inhoud: Inhoud: Inhoud: Inhoud:
- Onderwyser
- Tel meganies - Vergelyk met - Leerders - Onderwyser
verduidelik
gebruik konkrete oppervlakte moet doen die
Woordsomme. posisie van
voorwerpe, tel in deur aftrek van - Leerders moet vorms met
2’s- 20, 3’s-30, informeel somme die die
5e-50. tel in 10e- meeting van doen met woordsomme leerlinge.
100. vorms te oorbring doen in die klas. - Onderwyser
Woordsome is doen die
- Leerders doen doen met van 10.
afgelei van die ander werk
plekwaardes, gebruik van - Doen die tema. met die
dalende en geen aftrek (P-7) leerlinge.
stygende orde, standarde twee - Leerders
afronding tot die eenhedes. getalle- doen die
naaste 10. - Geld: twee Aktiwiteit: beweeging
- Doen maaltafels Leerders getalle met - Leerlinge doen van die
2, 3,4,5, en 10. druk sente in oorbriging vorms.
die
dollars en van tien. vorms.
aktiwiteitblad
- Leerders kry
Huiswerk: weer dollar (33-25=12) met
ook die
- Tel meganies, gebruik in sente uit Aktiwiteit: woordsomme.
staanplek
’n telkaart. tot N$20. - Onderwyser
van die
- En doen nog Werk ook doen die Huiswerk: vorms.
plekwaarde by die huis. kleingeld uit aftrek (P-7) - Doen nog
- Leerders doen in minte to twee somme by die
getalle- Aktiwiteit: Leerders
afronding tot die naste N$10. huis oor
twee getalle skryf ‘n toetsie.
10. Aktiwiteit: woordsomme.
met
- Leerders oorbriging Huiswerk:
gebruik tou van tien. - Hersien die
om te meet. (33-25=12). tuiswerk.
- Gebruik - Leerders
speel geld doen die
om kleingeld aktiwiteit.
uit te tel. Huiswerk:
Huiswerk: - Doen nog
- Leerders aftrek
doen somme by
meeting by die huis vir
die huis. oefeninge.
LESSON PLAN

(ACCORDING TO NATIONAL STANDARD)

Week 31

TEACHER: Mrs C. M. Talliaard GRADE: 2 DATE: 9–10-2017 DAY: 1, Maandag


SUBJECT: Wiskunde THEME: The Natural Environment.
Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.
LESSON OBJECTIVE: Tel: Leerders tel met en sonder die gebruik van konkrete voorwerpe en verstaan hoe nodig en
gerieflik dit is in die alledaagse lewe is om te tel. Vermenigvuldiging: Leerders verstaan basiese wiskundige begrippe om
vermenigvuldiging en numeriese notasie te bemeester.
BASIC COMPETENCIES: Tel: Tel konkrete voorwerpe tot by 50 en in 2’s tot by 50, 3’s tot by 30, 4’s tot by 40 , 5’s en 10’s tot
by 100.Vermenigvuldiging: * Demostreer dat vermenigvuldiging die herhaalde optel is van 1e ( 1x1 en 10x1). Begin met die
herroep en toepas van die 1x.
PRESENTATION OF LESSON
1. Introduction: Tel van 1-100.
2. Focus: NCD
3. Presentation of subject content and learning tasks:
Leerders Aktiwiteit:
Inhoud:
- Tel meganies gebruik konkrete voorwerpe, tel in 2’s- 20, 3’s-30, 5e-50. tel in 10e-100.
- Leerders doen plekwaardes, dalende en stygende orde, afronding tot die naaste 10.

Onderwysers Aktiwiteit:

- Onderwyser doen tel met die kinders.


- Onderwyser verduidelik plekwaardes, dalende en stygende orde e nook afronding met die leerlinge.
(20min)

4. Conclusion: Leerders voltooi die plekwaarde aktiwiteit. (5min)


5. ASSESMENT: Tel( (5min)

6. HOMEWORK: Tel meganies gebruik ’n telkaart, doen plekwaarde en afronding by die huis. (5min)
7. TEACHING AIDS AND RESOURCES TO BE USED: Tellers, aktiwiteit blad, skryfbord, potlote.
8. OPPORTUNITY TO DEVELOP LEARNERS ENGLISH READING AND WRITING IN THE SUBJECT SKILLS:
Reading: Lees die somme in Engels van die bord af.
Writing: Beantwoord die somme in hul boeke. Skryf rangetalle in Engels in hulle tuiswerk boekies.
Numeracy: Leerders idenifiseer getalle op die tel kaart.
9. PROVISION FOR SPECIAL NEEDS (compensatory/extension activities):
Slow-learners:
Fast-learners:
ReflR 10. Reflection:
LESSON PLAN
(ACCORDING TO NATIONAL STANDARDS)
Week 31

TEACHER: Mrs C. M. Talliaard GRADE: 2 DATE: 10–10-2017 DAY: 2 , Dinsdag


SUBJECT: Wiskunde THEME: The Natural Environment.
Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.
LESSON OBJECTIVE: Measurement:Geld: Leerders verstaan hoe om die Namibiese geldeenheid te gebruik.
BASIC COMPETENCIES: Measurement: Geld: Demonstreer die koop en verkoop van artikels tot op N$20 met speelgeld,
tel die geld en die kleingeld reg uit. Werk kleingeld in munte uit tot by N$10.

PRESENTATION OF LESSON
1. Introduction: Tel meganies. (10min)
2. Focus: Meeting (Geld)
3. Presentation of subject content and learning tasks:
Leerders Aktiwiteit:
Inhoud:
- Geld: Leerders druk sente in dollars en weer dollar in sente uit tot N$20. Werk ook kleingeld uit in minte to
N$10.
Aktiwiteit:
- Gebruik speel geld om kleingeld uit te tel.
Onderwysers Aktiwiteit:
- Onderwyser verduidelik aan die leerlinge die werk.
- Onderwyser deel speel geld uit vir leerlinge om in groepe te werk.
(40min)
4. Conclusion: Leerders doen meeting van geld. (10min)
5. ASSESMENT: Meeting( Geld) ( 10min)
6. HOMEWORK: Leerders doen geld teling en klein geld uitwerk by die huis. ( 10min)
TEACHING AIDS AND RESOURCES TO BE USED: Skryf potlote, aktiwiteit blad, telkaarte, boeke en
skryfbord.
OPPORTUNITY TO DEVELOP LEARNERS ENGLISH READING AND WRITING IN THE SUBJECT SKILLS:
Reading: Lees die woordeskat van meeting in Engels.
Writing: Geen.
Numeracy: Moet getalle kan identifiseer.
PROVISION FOR SPECIAL NEEDS (compensatory/extension activities):
Slow-learners:
Fast-learners:
Reflection:
LESSON PLAN
(ACCORDING TO NATIONAL STANDARDS)
Week 31
TEACHER: Mrs C. M. Talliaard GRADE: 2 DATE: 11–10-2017 DAY: 3 , Woensdag
SUBJECT: Wiskunde THEME: The Natural Environment.
Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.
LESSON OBJECTIVE: Computation: Aftrek: Leerders verstaan basiese wiskundige begrippe om aftrek en numeriese
notasie te bemeester.

BASIC COMPETENCIES: Aftrek: Trek ’n tweesyferaf van ’n tweesyfergetal af.


PRESENTATION OF LESSON
1. Introduction: Sing ‘n liedjie: Five little monkeys. (5min)
2. Focus: Bewerkings
3. Presentation of subject content and learning tasks:
Leerders Aktiwiteit:
Inhoud:
- Leerders moet aftrek van somme doen met oorbring van 10.
- Doen die aftrek (P-7) twee getalle- twee getalle met oorbriging van tien. (33-25=12).
- Leerders doen die aktiwiteit.

Onderwysers Aktiwiteit:
- Onderwyser verduidelik die aftrek somme.

(20min)
4. Conclusion: Leerders doen aftrek somme. (5min)
5. ASSESMENT: Onderwyser doen die aftrek (P-7) twee getalle- twee getalle met oorbriging van tien. (33-25=12). (5min)
6. HOMEWORK: Doen nog aftrek somme by die huis vir oefeninge. (5min)
TEACHING AIDS AND RESOURCES TO BE USED: Tellers, aktiwiteit blad, potlotte, skryfbord, boeke.
OPPORTUNITY TO DEVELOP LEARNERS ENGLISH READING AND WRITING IN THE SUBJECT SKILLS:
Reading: Lees die somme van die bord af en se dit oor modelings in Engels .
Writing: Beantwoord die aftrek aktiwiteite deur te skryf.
PROVISION FOR SPECIAL NEEDS (compensatory/extension activities):
Slow-learners:
Fast-learners:
Reflection:
LESSON PLAN
(ACCORDING TO NATIONAL STANDARDS)
Week 31
TEACHER: Mrs C. M. Talliaard GRADE: 2 DATE: 12–10-2017 DAY: 4, Donderdag
SUBJECT: Wiskunde THEME: The Natural Environment.
Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.
LESSON OBJECTIVE: Problem Solving: Leerders los storieprobleme in alledaagse situasies op deur optel, aftrek,
groepering of deel en enige logiese strategieë te gebruik.

BASIC COMPETENCIES: Problem Solving: Interpreteer en los storieprobleme op oor alledaagse gebeurtenisse binne n
omvang van 1 tot 50.
PRESENTATION OF LESSON
1. Introduction: Hersien die maaltafels. Doen groepering in groepe van 2 en 5. (10min)
2. Focus: Woordsomme.
3. Presentation of subject content and learning tasks:
Leerders Aktiwiteit:
Inhoud:
- Leerders moet die woordsomme doen in die klas. Woordsome is afgelei van die tema.

Onderwysers Aktiwiteit:
- Onderwyser verduidelik Woordsomme. (20min)
4. Conclusion: Leerders voltooi die woordsomme. 10min)
5. ASSESMENT: Leerlinge doen die aktiwiteitblad met woordsomme. (5min)
6. HOMEWORK: Doen nog somme by die huis oor woordsomme.
7. TEACHING AIDS AND RESOURCES TO BE USED: Tellers, aktiwiteit blad, plakkat ens…
8. OPPORTUNITY TO DEVELOP LEARNERS ENGLISH READING AND WRITING IN THE SUBJECT SKILLS:
Reading: Lees die woordsomme en sit dit oor in Engels.
Writing: Beantwoord die aktiwiteit deur te skryf. Lees vrae ook in Engels.
9. PROVISION FOR SPECIAL NEEDS (compensatory/extension activities):
Slow-learners:
Fast-learners:
10. Reflection:
LESSON PLAN
(ACCORDING TO NATIONAL STANDARDS)
Week 31
TEACHER: Mrs C. M. Talliaard GRADE: 2 DATE: 13-10-2017 DAY: 5, Vrydag
SUBJECT: Wiskunde THEME: The Natural Environment.
Topic: Animals as living things. Topic of Integration: Habits and Products.
LESSON OBJECTIVE: Geometry: - Leerders identifiseer, noem en ondersoek die eienskappe van twee-
dimensionele (2D) vorms en drie-dimensionele (3D) figure.
BASIC COMPETENCIES: Geometry: Sorteer en klassifiseer n verskeidenheid vorm (vierkante, sirkels, driehoeke,
vierhoeke, vyfhoeke, seshoeke, aghoeke) volgens meetkundige eienskappe: aantal sye, aantal hoekpunte. Soek en
identifiseer voorwerpee in die omgewing.
PRESENTATION OF LESSON
1. Introduction: Sing ‘n liedjie: Five little monkeys. (10min)
2. Focus: Geometry
3. Presentation of subject content and learning tasks:
Leerders Aktiwiteit:
Inhoud:
- Leerders doen die beweeging van die vorms.
vorms.
- Leerders kry ook die staanplek van die vorms.

Onderwysers Aktiwiteit:

- Onderwyser doen die posisie van vorms met die leerlinge.


- Onderwyser doen die ander werk met die leerlinge.
(40min)
4. Conclusion: Leerders kry posisie vir vorms en beweeg dit. (10min)
5. ASSESMENT: Leerders skryf ‘n toetsie. (10min)
6. HOMEWORK: Hersien die hele week se tuiswerk.

7. TEACHING AIDS AND RESOURCES TO BE USED: Tellers, aktiwiteit blad met vorms, potloot ens….
8. OPPORTUNITY TO DEVELOP LEARNERS ENGLISH READING AND WRITING IN THE SUBJECT SKILLS:
Reading: Lees die name van die vorms in Engels.
Writing: Beantwoord die aktiwiteit skriftelik, doen ook die beskrywing in Engels.
9. PROVISION FOR SPECIAL NEEDS (compensatory/extension activities):
Slow-learners:
Fast-learners:
10. Reflection:

You might also like