You are on page 1of 14

IURI273

Leereenheid 8: Assessering en kwantifisering van skadevergoeding

8.2. Assessering en kwantifisering van vermoenskade:


Verskil tussen skade en skadevergoeding → nie dieselfde nie
Assessering van skade → bepaal of eiser skade of verlies gely het; indien wel,
watter bedrag?
Kwantifisering van skadevergoeding → bepaal bedrag skadevergoeding wat
hof aan eiser moet toeken. Nadat skade geassesseer is (bedrag): aangepas

Danica Jonker Kopiereg©


(verdere stappe) om by totaal van skadevergoeding uit tekom. Bv bydraende
nalatigheid van eiser moet in ag geneem word

Opsomming:
• Vir watter tipe skade sal skadevergoeding toegeken word?
• Wat die doel van n toekenning van skadevergoeding?

Vergelykingsmetode:
Verskil tussen eiser se huidige vermoensposisie (na die insident) en hipoteteise
vermoensposisie indien insident nie plaasgevind het nie.
Vergelyk werklike huidige som van vemoe met hipotetiese som van vermoe →
"sommeskadeleer' (sum formula doctrine) (ook bekend as negatiewe
interesse)

Wanneer moet skade geassesseer word?


• Algemeen: datum waarop delik gepleeg is → bepalend
• Vroegste datum waarop al die deliktuele elemente aanwesig is
• Beteken nie dat volle omvang van skade reeds moes ingetree het nie
• Gebeure tussen datum van deli ken verhoordatum moet ook oorweeg
word
• Veranderende situasie kan bedrag van skadevergoeding beinvloed
• Bv verhoging in mediese onkoste
Voorbeeld:
Scenario → houtmaatskappy kap bome af, los boomstompe in pad, bestuurder
ry in pad af en bots met stompe in die pad, kar beskadig
Hof bevind houtmaatskappy deliktueel aanspreeklik, maar bydraende
nalatigheid aan die kant van bestuurder (versuim om behoorlik uitkyk te hou)
Assessering van skade:
Vergelyk huidige vermoensposisie van eiser na delik met hipotetiese
vermoensposisie (as delik nie plaasgeving het nie)

Danica Jonker Kopiereg©


• Huidige posisie → herstelkoste van kar = skuld van R10 000
• Hipotetiese posisie → geen skuld
• Bedrag van skade → R10 000
Kwantifisering van skadevergoeding: verdere stappe
Bv neem bydraende nalatigheid in ag
• Hof bevind graad van nalatigheid = 15%; verweerder = 85%
• Beteken dat eiser geregtig is op 85% van skade (of bedrag van toekenning
moet met 15% verminder word)
• Bedrag skadevergoeding toegeken → R8 500

Kwantifisering van skadevergoeding vir vermoenskade:


Spesifieke gevalle:
1. Skade voortspruitend uit persoonlike besering
• Mediese en hospitaaluitgawe (huidige en toekomstige)
o Sluit in:
▪ Mediese en hospitaaluitgawes
▪ Koste van rolsteol/kunsmatige ledemaat
▪ Gestermdheid: aanpassings voertuig of huis
▪ Koste van vervoer na dokter/hospitaal
o Eiser kan bv fakture of rekening voorle
o Hof kan bepaal: behandeling noodsaakli, uitgawes redelik
o Het eiser n "reg" op behandeling in provaat-gesondheidsektor?
▪ MEC for Health and Social Development
▪ Gauteng v DZ obo WZ
o Toekomstige mediese uitgawes
▪ Gewoonlik geen duidelik getuienis teen verhoordatum:
presiese omvang
▪ Eiser moet NOU eis vir toekomstige uitgawes
▪ Howe moet skatting maak ogv:
• Huidige koste van behandeling
• Deskundige getuienis → omvang van behandeling
wat eiser in teokoms mag benodig

Danica Jonker Kopiereg©


• Eiser moet bewys redelike moontlikheid bewys
uitgawes sal ontstaan (nie noodwendig oorwig van
waarskynlikhede)
• Mate van spekulasie
• Hof sal bedrag kapitaliseer en verdiskonteer
• Rehabilitaasiekoste (indien besering baie ernstig is)
• Psigiatriese skade
• Verleis van inkomste (huidge en toekomstige)
o Onderskei tussen verleis van vorige inkomste en verlies van
toekomstige inkomste → verdienvermoe
o Vorige inkomste → vanaf datum van dleik tot verhoordatum
o Inkomste reeds verloor → hof kan as getuienis oorweeg –
▪ Betaalstrokies
▪ Ander inligting van werkgewer
o Verhoor geruime tyd na besering, eiser deurgaans nie in staat om
te werk; oorweeg bv bevordering wat sou kon plaasvind
o Verlies van toekomstige inkomste:
▪ Onsekerheid: risiko van oor- of onderkompensasie
▪ Spesifieke probleme:
• Jong kind wat nog nie werk nie → Southern Insurance
Association v Bailey NO
• Inkomste onwettig verdien
▪ 2 konsepte is belangrik: kapitaliseer en verdiskonteer
• Kapitalisering
o Eiser sou inkomste oor tydperk verdien
o Bv X sou oor tydperk van 3 jaar R50 pm verdien
het = totaal is R1800 (R50 x 36)
o Kapitalisering is wanneer inkomste wat eiser
oor tydperk sou verdien het verminder word
tot lompsom wat onmiddellik uitbetaal word
o Probleem:
▪ As eiser onmiddellik hierdie
gekapitaliseerde bedrag (R1800)
ontvang, kan onbehoorlik voordeel trek
▪ Eiser bele geld, verdien rente = R4500
▪ Wins meer as bedrag wat benodig is om
te vergoed vir werklike verlies

Danica Jonker Kopiereg©


o Oplossing:
▪ Hof verdiskonteer gekapitaliseerde
bedrag (R1800) tot huidge waarde
▪ Beteken dat toekomstige bedrag
(inkomste) verminder word tot bedrag
wat, indien onmiddellik bele word, n
totale bedrag sou lewer gelyk aan
gekapitaliseerde bedrag
▪ Bv bedrag van R1150 indien onmiddellik
bele teen rentekeors van 7% sou oor
tydperk van 3 jaar bedrag van R1800
oplewer
▪ Hof sal skadevergoeding ten bedrae van
R1150 aan eiser toeken
o Eiser kan nie bevoordeel ten koste van
verweerder nie

Bepaling van verleis van toekomstige skade:


1. Bepaal huidge waarde van inkomste wat eiser sou verdien het in tydperk
wat hy of sy sou gewerk het
• Oorweeg:
o Inkomste ten tye van delik
o Waarskynlike verloop van eiser se loopbaan
o Moontlikhede van bevordering
o Waarskynlikhede inflasiekoers
o Beplande datum van aftrede
• Gemiddele jaarlikse inkomste opgetel → kapitaalbedrag
• Verdiskonteer hierdie kapitaalbedrag tot huidige waarde
2. assesseer nou inkomste van eiser na besering (dieselfde metode as Stap 1)
3. Trek bedrag in Stap 2 van bedrag in Stap 1 af → eiser se verlies
4. Kpaitaliseer bedrag in Stap 3, pas aan vir gebeurlikhede
Gebeurlikhede → onsekerhede of lewensomstandighede wat positiewe of
neagtiewe effek op skade kan he, beinvloed verdienvermoe of
lewensverwagting

Danica Jonker Kopiereg©


Verlies van onderhoud:
Broodwinner gedood of beseer: afhanklikses ly verlies van onderhoud →
vermoenskade (aksie van afhanklike)
Skadevergoeding vir verlies voor verhoordatum en toekomstige verliese
Berekening soortgelyk aan verlies van toekomstige inkomste maar kyk ook na
watter deel van inkosmte voor insident aan onderhoud van afhanklikes bestee
is

2. Skade aan eiendom (saakskade):


Onderskei tussen:
• Eiendom beskadig
• Eiendom heeltemal vernietig
Beginspunt: sommeskade-benadering
Ook:
• Vermindering in markwaarde
• Redelike herstelkoste
Beskadiging van eiendom:
Vermindering markwaarde:
Eiser moet markwaarde voor delik (oorspronklike waarde) en markwaarde na
delik bewys
• Eiendom heeltemal vernietig → verwys na markwaarde op tydstip toe
vernietig
• Eiendom beskadig → verskil tussen markwaarde voor en nadat skade
ingetree het
• Bewyslas op eiser om markwaarde van eiendom te bewys
Redelike herstelkoste:
• Makliekr, meer realisties – dikwels moeilik om markwaarde te bewys
• Nie waar –
o Eiendom erg beskadig of verneitig is of

Danica Jonker Kopiereg©


o Eiendom herstel word tot toestand voor ongeluk, maar nie
waarde eis dan ook vir vermindering in markwaarde

• Geen skadevergoeding vir ongerief en frustrasie weens skade aan


eiendom
• Kan eis vir verlies waar item gebruik is om inkomste te verdien
• Smit v Abrahams

Ander beginsels wat kwantifisering beinvloed:


• Eiser se mitigasieplig
Mitigeer = verminder, versag
Waar persoon (eiser) skade ly agv delik, word van hom verwag om redelike
stappe te neem om skade te beperk
Indien hy uitgawes aangaan in poging om verlies te beperk → kan verhaal
asdeel van eis vir skadevergoeding
Smit v Abrahams
Mitigasieplig:
a) eiser moet alle redelike stappe neem om skade wat verweerder deur sy
delik veroorsaak het, te beperk
b) eiser wat redelike stappe neem, kan ook skadevergoeding verhaal vir verlies
deur redelike stappe veroorsaak
c) eiser het stappe geneem om skade te beperk: verweerder slegs aanspreeklik
vir werklike skade gely al het eiser meer gesien as wat reg van hom verwag
d) bewyslas om aan te toon dat eiser nie sy plig om skade te beperk nagekom
het nie = op verweerder (bv onredelike weierng om operasie te ondergaan)
Van Almelo v Shield Insurance:
Eiser stel voor da thy n ander posisie by munisipaliteit aanvaar, maar teen laer
salaris → eis nou verskil in salaris in salaris – toekomstige verlies van inkomste
Verweerder → eiser hoef nie hierdie verlies te ly, getuienis van verskeie
posisies tot eiser se beskikking in ope mark teen dieselfde of beter salarisse

Danica Jonker Kopiereg©


• Voordeeltoerekening
Agv delik → eiser ly nie net skade nie, maar ontvang ook een of ander voordeel
Bv uitbetalings deur versekering
Vraag → moet hof so n voordeel in ag neem wanneer omvang van verlies en
bedrag van skadevergoeding bepaal word?
Voorbeeld:

As eiser ook voordeel ontvang agv skadestigende gebeurtenis: kan verryk word
as bedrag van voordeel nie van toekenning afgetrek word nie
Vermy "dubbele vergoeding"
Indien hof wel voordeel aftrek → dader bevoordeel deur iemand anders se
betaling – onregverdig?
NB!!! Onthou oogmerk van skadevergoeding
Algemene benadering van howe tov voordeeltoerekening → regverdigheid en
redelikheid

Danica Jonker Kopiereg©


Beginsel → eiser kan nie meer skadevergoeding verhaal as werklike verlies gely
nie
Hof kyk na belange van eiser, verweerder, gemeenskap, asook enige ander
party
Waar voordele nie afgetrek word van sakdevergoedingsbedrag nie: beskou as
res inter alios acta → hou nie verband met eis teen verweerder nie
Waar voordele wel afgetrek word: verwys na voordeeltoerekening

8.2 en 8.3. Skending van fisies-psigiese integriteit (pyn en lyding) en ander


persoonlikheidsregte:

Inleiding:
Skending van fisies-psigiese integriteit (pyn en lyding)
• Wat eis die eiser?
• Met watter aksie?

Danica Jonker Kopiereg©


• Doel van toekenning?
• Terme gebruik?

Assessering bedrag:
• Aard van nie-vermoenskade?
• Probleem → hof moet geldwaarde heg aan nie-vermoenskade
• Faktore wat bedrag kan beinvloed:
o Algemeen
o Pyn (fisies en psigies)
o Verlies van lewensgenietiginge
• Onthou → geen "formule" om bedrag te bepaal – wat ho fonder
omstandighede as billik beskou
NB!!! Onderskei toekenning vir pyn en lyding van vermoenskade
Beide kan uit dieselfde insidnet voortvloei, bv fisiese pyn agv besering asook
mediese uitgawes
Vermy oorkompensasie van eiser (duplisering van toekennings)

8.3. Bepaling van genoegdoening vir skending van persoonlikheidsregte


• Wat eis die eiser?
• Met watter aksie?
• Doel van toekenning?

Skending van persoonlikheidsregte?


Soortgelyke probleem as by pyn en lyding → nie vermoenskade → kan nie in
geld gemeet word nie, maar hof moet geldwaarde toeken
Hoe bepaal howe bedrag?
"ex aequo et bono" →

Spesifieke voorbeelde:
Aaranding → skending van eiser se reg op liggaamlike integriteit
Danica Jonker Kopiereg©
Kan genoegdoening eis vir die skending
Indien mediese utigawes aangegaan → eis ook vir vermoenskade met action
legis Aquiliae
Howe moet aantal faktore oorweeg, insluitend:
• Aard en erns van aanrraning
• Vernedering wat met aanranding gepaard gegaan het
• Psigiese nagevolge
• Het aanranding voortgevloei uit provokasie deur eis?
• Vergelykbare vorige toekennings
Seksuele aanranding → benadering duer howe gevolg?
Invloed van GW, indien enige?
Ontneming van vryheid → Mathe v Minister of Police
Skending van reg op goeie naam (reputasie)
Skending regte op identiteit, privaatheid, eer

8.4. Algemene faktore wat toekenning kan beinvloed:


Tydstip vir assessering van skade:
Algemeen → datum van delik is verwysingspunt vir –
• Assessering van skade (insluitend toekomstige skade)
• Vergelyking tussen eiser se posisie voor deli ken posisie daarna
Maar, soos reeds gesien: howe kan ook gebeure tussen datum van deli ken
verhoordatum in ag neem

Datum van verhoor relevant → toekomstige skade bv verlies van inkomste

Danica Jonker Kopiereg©


Hof meot bedrag skadevergoeding kapitaliseer en verdiskonteer na huidge
waarde
Onderskei tussen:
• Skade aan saak bv kar proses van beskadiging dadelik voltooi → eiser se
skade of verlies geassesseer met verwysing na datum van delik
• Besering wat gelei tot verlies van toekomstige inkomste (maw
verdienvermoe) → skade nie voltooi op datum van delik, duur voort na
datum van dleik (in toekoms)

Belasting:
Eiser beseer, kan nie verder werk nie → verlies van toekomstige inkomste
Howe oorweeg: eiser kan, weens onvermoe om te werk bespeak wat sou
betaal het aan inkomstebelasting
Hof trek dus die besparing van skadevergoedingsbedrag af
Onthou doel van toekenning vir skadevergoeding
Verwante vraag → moet eiser belasting betaal op skadevergoeding toegeken
vir verleis van toekomstige inkomste?

Rente:
Bedrag van toekomstige verlies (bv verlies van inkomste) verdiskonteer tot
huidige waarde = bereken bedrag wat, indien nou bele, sal groei tot bedrag
van toekomstige verlies
Voorbeeld tevore gebruik: gekapitaliseerde bedrag van toekomstige verlies =
R1800
Ons het aanvaar dat bedrag van R1150, indien dit onmiddellik bele is teen
rentekoers van 7%, uiteindelik R1800 oor tydperk van 3 jaar sou oplewer
Hof sal bedrag van R1150 aan eiser toeken → hof moet dus rentekoerse in ag
neem om bedrag te verdiskonteer tot huidige waarde
Howe maak gebruik van:
• Deskundige getuienis (gewoonlik deur aktuaris)

Danica Jonker Kopiereg©


• Aktuariele tabelle, wat huidige waardes van bedrae uiteensit mvn
verskillende rentekoerse oor verskillende tydperke

Inflasie:
Skadevergoedingsbedrag vandag sal oor n paar jaar minder werd wees

Toekomstige uitgawes, verlies van inkomste → moet hof infalsie in ag neem,


bedrag verhoog?
Onderskei tussen:
• Skade of verlies reeds gely → geen aanpassing vir inflasie nie
• Toekomstige verlies → howe maak voorsiening vir vermindering in
waarde van bedrag wat eiser in toekoms sal benodig

Geldeenheid:
Skadevergeoding gewoonlik in SA Rand toegeken
Eiser kano o kskadevergoeding in buitelandse geldeenheid eis
Howe sal werklike bedrag van skade/ verlies toeken ongeag van wisselkoers

Gebeurlikehede:
Onsekerheide of lewensomstandighede wat positiewe of negatiewe effek op
omvang van skade kan he – beinvloed verdienvermoe of lewensverwagting

Danica Jonker Kopiereg©


Wanneer howe vergoeding vir toekomstige verlies bereken het: pas aan vir
gebeurlikhede

Hof moet aanpassing maak vir gebeurlikhede – mootnlikheid dat berekening


verkeerd kan wees
Persentasie aanpassing: hof besluit in elke geval wat billik en redelik is
Positiewe gebeurlikhede (vermeerder bedrag) en ook negatief (verminder
bedrag – voorkom dat eiser onnodig voordeel trek)
In praktyk; howe vermeerder nie bedrag nie
Geen vaste formule vir die aanpassings
Aktuariele getuienis belangrik

In geval van weduwee wat eis vir verlies van onderhoud (weens dood van man
– broodwinner):
• Vooruitsigte dat sy weer sa ltrou
• Waarskynlikheid dat s yen man sou skei indien hy nie oorlede is nie
• Esterhuizen v RAF

Danica Jonker Kopiereg©

You might also like