You are on page 1of 1

VERGELYKING TUSSEN SKULD EN EKWITEIT

Skuld Ekwiteit
Gespesifiseerde rentekoers is Dividende op gewone aandele is
betaalbaar op skuldfinansiering, direk verwant aan die prestasie
ongeag die prestasie van die van die maatskappy.
maatskappy. Voorkeurdividende is vas,
ongeag die prestasie van die
maatskappy.

Rente is meesal aftrekbaar van Dividende is nie aftrekbaar van


Opbrengs belasting belasting nie.

Koste van skuld is gewoonlik laer Koste van ekwiteit-finansiering is


as die koste verbonde aan hoër as dié verbonde aan
ekwiteit as gevolg van die laer skuldfinansiering
risiko vir die uitlener van die
fondse en die feit dat rente
aftrekbaar van belasting is

Rentebetalings moet gemaak Maatskappy is nie verplig om


word ongeag of ʼn wins dividende op gewone aandele of
gegenereer word of nie. voorkeuraandele te betaal nie.

Skuld vereis die terugbetaling van Geen vereiste om gewone


die kapitaal. aandelekapitaal terug te betaal
Risiko nie, aangesien dit deel van die
permanente kapitaal van die
maatskappy is.

Daar is ʼn beperking op die Daar is geen beperking op die


aangaan van skuldfinansiering. uitreik van eie kapitaal nie.

Skuldfinansiering het ook beheer Die uitreik van addisionele


implikasies, deurdat skuldeisers gewone aandele verswak die
op sekere voorwaardes kan beheer van bestaande
Beheer aandring wanneer fondse aan die aandeelhouers
onderneming beskikbaar gestel
word.

©Akademia 2024. Geen verspreiding sonder toestemming.

You might also like