You are on page 1of 2

Lekkernye vir Afrika

Beantwoord asseblief die vinnige vrae hieronder.

Naam & van: Graad: Klas: L / Y / N / W / O


(Omkring EEN)
Geslag: (Merk blokkie wat van toepassing is met ‘n x) Manlik Vroulik

1 Hou jy daarvan om lekkernye (sweeties) te eet? (kies net een opsie deur dit met ‘n
X te merk)

Ja Nee

2 Hoe gereeld eet jy lekkernye? (omkring een keuse wat die meeste van toepassing is op jou)

a Elke dag
b ‘n Paar keer per week
c Net oor naweke
d Net met spesiale geleenthede

3 Sal jy nuwe lekkernye koop wat jy dalk nie ken nie, maar wat lekker lyk? (kies net een opsie)

Ja Nee

4 Watter produkte koop jy die meeste by die snoepie of eet jy die meeste? (omkring alles wat
jy gereeld koop/eet)

a Chocolate Brownies
b Fudge
c Smores (Marie koekies met gesmelte marshmallow tussen in)
d Rice Krispie treats (Rice Krispies met gesmelte marshmallow tussen in)
e Chocolate Chip Koekies

5 As jy Chocolate Brownies en Karamel Rice Krispie Cones kan koop, waarvan sal jy die
meeste koop? (kies net een opsie)

Chocolate Brownies Karamel Rice Krispie Cones


6 Het jy al van Karamel Rice Krispie Cones gehoor? (kies net een opsie)

Ja Nee

7 Het jy al voorheen Karamel Rice Krispie Cones geëet? (kies net een opsie)

Ja Nee

8 Indien daar Chocolate Brownies en Karamel Rice Krispie Cones te koop is by markdag
by die skool, sal jy vir jou maats/familie ook daarvan koop? (kies net een opsie)

Ja Nee

9 Watter prys sal jy betaal vir ‘n Karamel Rice Krispie Cone en vir ‘n medium grootte
Chocolate Brownie? (kies een prys vir die Rice Krispie cone en een prys vir die brownie)

Karamel Rice Krispie Cones Chocolate Brownies


a R9 a R9
b R 12 b R 12
c R 15 c R 15

10 As daar meer as een tipe stalletjie by markdag is wat dieselfde tipe lekkernye verkoop,
wat sal vir jou belangrik wees wanneer jy kies by watter stalletjie jy dit koop? (omkring
alles wat vir jou belangrik sal wees)

a Prys
b Grootte van die lekkerny
c Hoe lekker die lekkernye lyk
d Hoe mooi die stalletjie lyk
e Hoe die advertensies van die lekkernye lyk
f Diens/vriendelikheid van die verkopers by die stalletjie
g Waar jou vriende lekkernye koop
h Hoe lank die ry is by die verskillende lekkernystalletjies is

11 Sal jy vooraf lekkernye wil bestel om seker te maak jy kry die hoeveelheid wat jy graag
wil hê by die stalletjie waar jy dit graag wil koop? (kies net een opsie)

Ja Nee

Baie dankie dat jy die vraelys voltooi het, sien jou hopelik by Markdag!!

-Nina Wärnich 7W

You might also like