You are on page 1of 2

Maak die dokument 1_Eseltjiesrus oop en doen die volgende:

1. Die kantlyne (margins) is op 0 gestel. Stel die kantlyne op “normal”. (1)


2. Verwyder die spasie voor en na die opskrifte Eseltjiesrus en McGregor. (2)
3. Vertoon die opskrifte Eseltjiesrus en McGregor in Small caps. (1)
4. Vervang die koppelteken voor die woord ”Welkom!” met ‘n em-streep. (1)
5. Vervang die leë paragraaf op bladsy 1 met ‘n 12 pt paragraafspasiëring. (1)
6. Verander die kolpunte (bullets) onder die sin We invite you to relax and
enjoy our facilities: met die Eseltjie prentjie wat in jou toetsgids gestoor
is. (1)
7. Stel die afstand tussen die kolpunt en die woorde na 1.25 pt. (1)
8. Verwyder die inkeping op die paragrawe wat begin met Why Donkeys?
tot voor die woorde Our motto. (2)
9. Voeg ‘n Half Reflection: 8 point offset op die woorde acceptance,
forgiveness and humility in. (2)
10. Verander die hanging indent vir die paragrawe onder die opskrif What we
do na 2.5 cm. (2)
11. Verander die reëlspasiëring van die paragrawe onder die opskrif What
we do na 2.165 pt. (1)
12. Verander die skrifstyl (font style) van die woorde A Culture of caring –
Ons gee om na Ink Free en skrifgrootte na 14 pt. (2)
13. Sentreer die paragraaf wat met Our motto begin. (1)
14. Skuif die paragraaf wat met and photo begin om deel te vorm van die
paragraaf wat in blou geskakeer is. (1)
15. Verwyder die paragraaf wat met The adoption amount begin se blou
skakering (shading). (1)
16. Korrigeer alle spel, spasiëring en taalfoute in die paragrawe onder die
opskrif What does it cost to care for a donkey? (3)
17. Maak gebruik van ‘n Woordverwerkingsfunksie om die Adoption Form
op ‘n nuwe bladsy te laat begin. (1)
18. Vervang al die *- karakters met die -karakter (webdings no145) (2)
19. Vertoon die persoonlike inligting wat voltooi moet word as volg:

(4)
20. Voeg enige kunstige bladsyraam aan die linker- en regterkant van die
laaste bladsy in. (3)
21. Voeg bladsynommers in die volgende formaat: ~ 1 ~ (tildes) , in die
middel, onderaan die bladsy in. (3)
Totaal: [36]
Maak die dokument 2_Inkleur oop en doen die volgende:

1. Voeg die prent Donkey, wat in jou toetsgids gestoor is, in die dokument in. (1)
2. Verander die grootte van die prent na 5 cm by 7 cm. (2)
3. Verwyder die lytjie wat onderaan die prent vertoon word. (1)
4. Posisioneer die verskillende vyf donkieprente soos in die skermskoot
hieronder:

(3)
5. Maak gebruik van ‘n Woordverwerkingsfunksie om die 5 donkies as ‘n
enkele prent te kan skuif. (1)
6. Verander die kleur van al die donkies na Blue, accent color 5 Light. (2)
7. Vertoon die RestUrAss Donkey Sanctuary prent soos volg:

(1)
8. Skuif die gediggie in die dokument na ‘n text box. (1)
9. Voeg die volgende woorde onder aan die bladsy in:

(2)
Totaal [14]

You might also like